Cart

    Cart

    Your Cart is Empty

    Back To Shop

    TAS Besigheid Studies Gr11 3in1 Kabv

    R0.00

    Hierdie Graad 11 Besigheidstudies 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum. Dit vereenvoudig konsepte met behulp van bondige verduidelikings, nuttige illustrasies, inligting in kolpuntstyl en tabelformaat. Maklike begrip is belangrik en hierdie studiegids met sy metodiese benadering wat lig werp op die inhoud, verseker juis dit.

    Sleutelkenmerke:

    • Omvattende notas per kwartaal
    • Eksamenvrae per onderwerp
    • Antwoorde op alle vrae
    • Eksamenvraestel en -memo
    SKU: 9781920558383 Category:

    Cart

      Cart

      Your Cart is Empty

      Back To Shop