Related products
-
TAS Ekonomie Gr10 3in1 Kabv
R0.00Add to cartHierdie Graad 10 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik ?n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die l? van ?n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
- Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
- Antwoorde op alle vrae
- 2 eksamenvraestelle en ?memo?s
-
TAS Consumer Studies Gr12 3in1 Caps
R0.00Add to cartThis Grade 12 Consumer Studies 3in1 study guide is a dependable, easy-to-follow study aid for every learner in this subject. It contains thoroughly researched notes, clear illustrations, study tips, exercises and exam papers. The bulleted notes, relevant diagrams and logical layout aid understanding and accessibility of the curriculum content.
Key features:
- Comprehensive notes and tips
- Questions and answers per topic
- Exam paper and memo
-
TAS Besigheid Sudies Gr 10 3in Kabv
R0.00Add to cartHierdie Graad 10 Besigheidstudies 3in1 studiegids gebruik omvattende notas, duidelike, maklik-om-te-volg verduidelikings, noukeurig uitgesoekte vrae en antwoorde om jou moeiteloos deur die Graad 10 KABV-kurrikulum te lei. Soos jy teen jou eie pas deur die studiegids werk, sal jy ?n voortdurende en merkbare verbetering in jou begrip en eksamentegniek agterkom.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per kwartaal
- Eksamenvrae per onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en -memo
-
TAS Agricultural Sciences Gr12 2in1 Caps
R0.00Add to cartThis 2in1 study guide presents the challenging content material of Grade 12 Agricultural Sciences in an easy-to-use format that stimulates consistent revision as well as pre-exam consolidation.
Key features:
- Illustrated skills summary
- Curriculum-based check lists per topic
- Comprehensive terminology lists per topic
- Questions and answers per topic
- Exam papers and memos
- Answers and memos in a separate booklet





