Related products
-
TAS Accounting Gr12 2in1 Caps
R0.00Add to cartThis Grade 12 Accounting 2in1 study guide is a highly effective revision companion. You can use it throughout the term as well as for exam preparation.
Key Features:
- A quick revision of all aspects of the CAPS curriculum. This section covers the essential theory and basic concepts.
- 7 exam papers with suggested answers. Clear guidelines for exam technique and layout are provided throughout.
-
TAS Ekonomie Gr10 3in1 Kabv
R0.00Add to cartHierdie Graad 10 Ekonomie 3in1 studiegids gebruik ?n logiese, maklik-om-te-volg benadering om die kernkonsepte van hierdie vak aan jou bekend te stel. Hierdie boek illustreer die skakels tussen verskeie ekonomiese faktore wat hierdie komplekse vak so interessant maak, baie gemaklik en laat jou toe om seker te wees van sukses. Die fokus is op begrip, eksamenvoorbereiding en die l? van ?n stewige grondslag vir Ekonomie in Graad 11 en 12.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas en uitgewerkte voorbeelde per kwartaal
- Onderwerpgebaseerde en kwartaalgebaseerde vrae
- Antwoorde op alle vrae
- 2 eksamenvraestelle en ?memo?s
-
TAS Consumer Studies Gr12 3in1 Caps
R0.00Add to cartThis Grade 12 Consumer Studies 3in1 study guide is a dependable, easy-to-follow study aid for every learner in this subject. It contains thoroughly researched notes, clear illustrations, study tips, exercises and exam papers. The bulleted notes, relevant diagrams and logical layout aid understanding and accessibility of the curriculum content.
Key features:
- Comprehensive notes and tips
- Questions and answers per topic
- Exam paper and memo
-
TAS Besigheid Studies Gr11 3in1 Kabv
R0.00Add to cartHierdie Graad 11 Besigheidstudies 3in1 studiegids neem jou stapsgewys deur die KABV-kurrikulum. Dit vereenvoudig konsepte met behulp van bondige verduidelikings, nuttige illustrasies, inligting in kolpuntstyl en tabelformaat. Maklike begrip is belangrik en hierdie studiegids met sy metodiese benadering wat lig werp op die inhoud, verseker juis dit.
Sleutelkenmerke:
- Omvattende notas per kwartaal
- Eksamenvrae per onderwerp
- Antwoorde op alle vrae
- Eksamenvraestel en -memo





